Omschrijving
Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op die grootwordjare van oud-Springbok, Wynand Claassen, op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's. Die boek sluit in ervaringe oor sy kinder- en jeugjare, sy universiteitsjare op Tukkies - die wilde jongelingsjare toe die groot droom van 'n internasionale rugbyloopbaan begin waar word het ¬- die latere rypwordjare en eindig met sy vertrek na KwaZulu-Natal.
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000000051845 |
|---|---|
| EAN | 9780799356687 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 9,03 |
| Prijs België | € 9,03 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Wynand Claassen bestellen bij snelkeus
Koop Wynand Claassen van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 9,03, levering in Nederland · Morgen in huis.