Omschrijving
Tydens A lewensgevaarlike en avontuurlike ekspedisie na die Amasone-reenwoud word Frances se lewe in A totaal nuwe rigting gestuur ... Frances Wright, 'n botanis, en Riek Vanbrugh, A herpetoloog aan die Universiteit Stellenbosch, gaan saam met 'n Britse argeoloog, John Mansfield, se ekspedisie na die Amasone-reenwoud in Peru. Saam met hulle gaan 'n antropoloog van Kaapstad Universiteit asook Jack Berry, avonturier en skrywer/fotograaf vir National Geographic. Vanaf Iquitos stuur hul borg, Carlos Carraldo, hulle per boot, kleiner rubberbote en te voet die reenwoud in. Die fauna en flora is uitsonderlik, en hulle word deur mens, dier en plant bedreig. Dit blyk gou tot Frances, Riek en Jack se ontnugtering, dat die ekspedisie se vernaamste doel is om 'n legendariese goue beeld by die verlore
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000123325252 |
|---|---|
| EAN | 9780799395341 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 7,99 |
| Prijs België | € 7,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Verlore skatte bestellen bij snelkeus
Koop Verlore skatte van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 7,99, levering in Nederland · Morgen in huis.