Omschrijving

Sy tydelike buurvrou - Corne van RooyenTarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil h hy moet. Die liefdeslied - Alma CarstensMagdel kyk na haar kind in George se arms en voel 'n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding h wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie. Tog is sy dankbaar dat hulle so goed oor die weg kom. Maar wat van haar en George kan hulle 'n tweede kans kry?

Kenmerken

Artikelnummer9200000115793328
EAN9780799394627
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 1,99
Prijs België€ 1,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied bestellen bij snelkeus

Koop Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 1,99, levering in Nederland · Morgen in huis.