Omschrijving

In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman die Duque Diago de Velira Cervantes in beheer op die rustige dorpie Braco aan die kus van Afrika. Niemand op die dorpie sal ooit droom om teen die wense en begeertes of instruksies van dié adellike hertog te handel nie. Tot die beeldskone, moderne Ronelle Dekker haar vader op Braco besoek. Heel gou kom Ronelle tot die ontdekking dat haar moderne lewensuitkyk en haar moderne kleredrag reëlreg indruis teen die streng, ongenaakbare Duque se tradisies en beginsels. Met haar vurige, selfstandige geaardheid en haar drang na avontuur, kom Ronelle uit die staanspoor in botsing met die wense van die ewe vurige, aantreklike Portugese hertog en dis nie lank voordat die vonke op Braco spat nie . . . In Lied van die Isar gaan k

Kenmerken

Artikelnummer9200000078316259
EAN9780624080961
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 11,99
Prijs België€ 11,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Susanna M Lingua Gunstelinge 6 bestellen bij snelkeus

Koop Susanna M Lingua Gunstelinge 6 van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 11,99, levering in Nederland · Morgen in huis.