Omschrijving
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL? Op Maandag 19 Desember 2005 het ek geskryf, as jy nie opstaan en verder loop nadat jy gestruikel het nie, sal jy “opeindig plat op jou gesig. Mense – vriende, familie, en ’n paar vreemdelinge – sal jou help tot op ’n punt. Maar na ’n ruk sal ook hulle hul eie reise voortsit. Dit is eenvoudig hoe die lewe is.” Op Donderdag 2 Junie 2011 het ek geskryf oor my eie lewensmaat: “As jy nie gelukkig is nie, sal sy jou help om die hindernis uit die weg te ruim, om jou probleem op te los. Sy sal aandring daarop – selfs, as dit nodig is, ten koste van haar eie geluk. Maar as jy nie saamwerk nie, as jy nie jou deel bybring om jouself gelukkig te maak nie, dan kan jy in jou moer in vlieg.” Daar is ’n hele paar vriende, familielede, en selfs ’n paar vreemdelinge wat ek kan b
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000095109072 |
|---|---|
| EAN | 9780463023570 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 5,09 |
| Prijs België | € 5,09 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Solank Jy Staande Bly bestellen bij snelkeus
Koop Solank Jy Staande Bly van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 5,09, levering in Nederland · Morgen in huis.