Omschrijving

In Bruid uit die koue wou Jurg die mooie Clio Gericke soveel kere in sy arms neem en haar parmantige mond stil soen. Maar Clio met haar goue hare en viooltjieblou oë was vir hom verbode. Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ʼn man vat nie sy broer se goed nie. Nou, elf jaar later, het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Maar die noodlot gryp in, sodat Arnold bewusteloos in die hospitaal lê terwyl Clio by Jurg op Vuurfontein moet bly. Hy kom gou agter dat sy hom steeds as ʼn boef, ʼn rokjagter en ʼn katmoordenaar beskou. Sy kan egter nie die hartstog ontken wat tussen hulle smeul nie . . . In Vinkel en Koljander het Michael en Mikeila albei ʼn liefdesteleurstelling beleef en besluit dan om met mekaar te trou. Michael, omdat sy ouma se testament dit verei

Kenmerken

Artikelnummer9200000053252422
EAN9780624075677
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 11,99
Prijs België€ 11,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Satyn Omnibus 5 bestellen bij snelkeus

Koop Satyn Omnibus 5 van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 11,99, levering in Nederland · Morgen in huis.