Omschrijving
Catherine Malan bevind haar op `n nuwe lewensreis in Bontevallei, nadat sy met haar erfgeld van haar ouma vir haar `n boetiek gekoop het.Sy hoop om genesing vir haar siel en gees in die klein dorpie te vind;om weg te kom van die seer wat deur haar kinderjare opgebou het. Om die duiwels van nooit genoeg wees finaal te kan oorwin en haar droom om as klereontwerpster finaal te kan uitleef. Min weet sy van al die interessante mense wat sy in Bontevallei gaan ontmoet, die vriendskappe en selfs die romanse wat haar pad gaan kruis. Dan is daar ook die aksie en drama wat haar lewe `n bietjie meer opwinding gee as waaraan sy gewoond is. Robyne vir die siel is `n boek wat tot enige persoon se hart spreek. Dit kom vertel `n verhaal van geloof, hoop en liefde en genesing van `n gebroke siel. In Robyne
Kenmerken
| Artikelnummer | 9300000017146840 |
|---|---|
| EAN | 1230004337881 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 1,87 |
| Prijs België | € 1,87 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Robyne vir die siel bestellen bij snelkeus
Koop Robyne vir die siel van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 1,87, levering in Nederland · Morgen in huis.