Omschrijving
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe - die Reenboogrant-jare! In die Reenboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture - van 'n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens 'n skooluitstappie maak, tot 'n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit di gewilde reeks: 'n Nag van angsDie hansworsTeddie se geheim
Kenmerken
| Artikelnummer | 9300000117221836 |
|---|---|
| EAN | 9780799391190 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 10,72 |
| Prijs België | € 10,72 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Reenboogrant Maats Omnibus - Reenboogrant Maats: Omnibus 2 bestellen bij snelkeus
Koop Reenboogrant Maats Omnibus - Reenboogrant Maats: Omnibus 2 van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 10,72, levering in Nederland · Morgen in huis.