Omschrijving

Sy naam alleen laat haar hart vinniger klop. Leon. Leon Louw. Hy is verskriklik aantreklik en sy oë is baie blou. Sy mond is incredibly soenbaar, al het dit 'n nors trek. Shani kruis gou paaie en swaarde met die nuwe inwoner van Wilgehof. En soos gewoonlik is Rachelle gereed om in te meng, op haar eie waaghalsige, uitdagende manier. Verstommend genoeg het die goedige Ans in Japie Coetzee se kloue verstrengel geraak. Japie, wie se bloedrooi Ford Mustang met die V8-enjin die ganse Reënboogrant aan die gons het, het Dolf uitgedaag om te dice. Die ouens wat weet, sê Dolf gaan stof vreet, want sy Volla is heeltemal te stadig. En al waarsku die onderwysers en die hoof hoe, kan Dolf nie die uitdaging ignoreer nie. Hy bly dink aan Ans en Japie. En die rooi Mustang met die geel vlamme. Te gou is di

Kenmerken

Artikelnummer9200000002619238
EAN9780799356267
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 3,81
Prijs België€ 3,81
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Re�Nboogrant Tieners 11 bestellen bij snelkeus

Koop Re�Nboogrant Tieners 11 van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 3,81, levering in Nederland · Morgen in huis.