Omschrijving
Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie dié docket hê nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wêreld se luuksste trein – waaruit Johnson klaarblyklik gespring het – is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting. Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dít is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy ’n laksman vir die Stasi en KGB was. Kan die Valke die gemors betyds ontrafel
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000100383864 |
|---|---|
| EAN | 9780798177764 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 15,99 |
| Prijs België | € 15,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Prooi bestellen bij snelkeus
Koop Prooi van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 15,99, levering in Nederland · Morgen in huis.