Omschrijving
Piekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: • verskeie stories en inligtingstekste l
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000034456411 |
|---|---|
| EAN | 9781770029354 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 8,99 |
| Prijs België | € 8,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Piekfyn Afrikaans - Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal bestellen bij snelkeus
Koop Piekfyn Afrikaans - Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 8,99, levering in Nederland · Morgen in huis.