Omschrijving

Wessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy 'n oop verhouding wil hê. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlieënier by Meyer Industries in George. Pauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent, se lewe kom tot stilstand toe haar man haar los vir 'n jong kind. Haar hart is gebreek. Na 'n suksesvolle noodlanding, wat sy vanuit haar vriendin se kantoor aanskou het, ontmoet Pauline vir Wessel en daar is onmiddellik 'n vonk tussen die twee. Wessel slaan haar voete onder haar uit en hulle weet vroeg hulle wil mekaar hê, ongeag die ouderdomsverskil. Wessel vra haar om met hom te trou en hulle raak verloof. Wanneer sy op film, met haar eie oë sien hoe hy 'n misdaad pleeg en 'n ander vrou bemin, soos hy haar bemin het, gee sy hom di

Kenmerken

Artikelnummer9200000049836088
EAN9780620677943
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 1,85
Prijs België€ 1,85
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Pauline Vind Geluk bestellen bij snelkeus

Koop Pauline Vind Geluk van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 1,85, levering in Nederland · Morgen in huis.