Omschrijving

Die vuur begin met geweldige drif in die huis te brand. Aan die westekant van die garingbome trek yl grys rook die lug in; die lappie winterkoring is ook brandgesteek. Oor ’n ruk sal net ’n swart tapyt agterbly. Lenie trek al die registers uit en pomp die musiekie se twee pedale. Sy speel ’n psalm. “Die vloekpsalm, Psalm 69, Leentjie. Die vloekpsalm.” Ons oorlog verweef intieme familiestories in die groter landskap van die oorlog in die Oranje-Vrystaat, om ’n deurleefde beeld te gee van die stryd tussen Brittanje en die Boererepublieke – die lot op plase, te velde, in konsentrasiekampe en Bloemfontein; en ook van die private stryd binne gesinsverband. In die familie is daar meelopers en bittereinders, geestelik weerbare vroue en weerlose kinders. Dit gaan ook oor “oorloë” wat op ’n oorlog

Kenmerken

Artikelnummer9200000034442334
EAN9780624068495
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 12,99
Prijs België€ 12,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Ons oorlog bestellen bij snelkeus

Koop Ons oorlog van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 12,99, levering in Nederland · Morgen in huis.