Omschrijving

Die skilder Monet se tuin in Giverny in Frankryk bevat ’n mengelmoes van irisse, lelies, malvas, kappertjies, papawers, dahlias en ander blomme wat welig en deurmekaar groei, skryf Christine Ferreira. Geen besoeker se liriese beskrywing van die rye papawers, antieke rose en ander blomme kan jou voorberei op wat agter die hoë tuinmuur op jou wag nie. Net so is hierdie bundel vol oordenkings iets wat jy self moet ervaar. Maak dit deel van jou stilwordterapie en vier saam met Christine die mooi in die lewe. Sy skryf oor liefde, geloof en hoop – alles sake wat ná aan haar hart is. Elke storie is ’n klein blik op God se alomteenwoordigheid en sy betrokkenheid by elke aspek van ons daaglikse lewe. Haar boodskap is een van inspirasie wat jou met nuwe oë na jou verhouding met jouself, ander en God

Kenmerken

Artikelnummer9200000033791522
EAN9780796316349
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 7,99
Prijs België€ 7,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Ná aan my hart bestellen bij snelkeus

Koop Ná aan my hart van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 7,99, levering in Nederland · Morgen in huis.