Omschrijving

‘n Paar jaar gelede het die HERE die een Sondag voor die oggenddiens met my gepraat uit die Bybel, en vir my gesê ek moet alles wat Hy vir my sê, neerskryf. Die skrifgedeelte kom uit Jeremia 30 vers 2: "So spreek die HERE, die God van Israel: Skryf vir jou in 'n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het". My eerste gedagte was: "HERE, ek skryf alreeds al die preke af wat ek hoor, en vir my eie stiltetyd het ek ‘n boek wat ek gebruik om al my gebedsversoeke en spesiale woorde mee op te teken". Later die Sondag, terwyl ek soos ons gewoonte is, ‘n vleisie braai vir middagete, het die HERE ‘n fontein binne in my oopgemaak met gedagtes en vrae wat oor die volgende agtien jaar sou groei tot waar hulle vandag is. Gedurende hierdie tydperk het daar ontsaglik baie in my lewe gebeur, maar die H

Kenmerken

Artikelnummer9200000034343671
EAN9781301442744
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 8,03
Prijs België€ 8,03
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Moses 1 Aan Hom Wat Oorwin bestellen bij snelkeus

Koop Moses 1 Aan Hom Wat Oorwin van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 8,03, levering in Nederland · Morgen in huis.