Omschrijving
Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie. Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie. Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar ’n plan …
Kenmerken
| Artikelnummer | 9300000118145204 |
|---|---|
| EAN | 9781776251261 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 5,30 |
| Prijs België | € 5,30 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Minki 6 - Minki se boekedag bestellen bij snelkeus
Koop Minki 6 - Minki se boekedag van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 5,30, levering in Nederland · Morgen in huis.