Omschrijving

As skooldogter bewonder Leoni du Plessis haar sportheld, die Springbok rugbyspeler, Altus Van Tonder, alias Blits Van Tonder. Sy is ook op sosiale media met hom bevriend. Wanneer 'n motorongeluk sy bene eis moet hy ophou speel en sy verloofde, die model, los hom summier. Blits verdwyn van die samelewing en Altie die kreupel wrak verskyn. Leoni spoor hom op sosiale media en hulle bly vriende. Hy verwerp wat geneeshere sê en begin homself rehabiliteer. Hy wyk na die platteland en word Leoni se buurman. Hy oefen bedags op Marius se grasvelde, omdat dit sagter is om op gras te val en makliker om teen die heinings op te staan, dit is natuurlik dat Marius hom na sy naweek braai sal nooi. Leoni maak die deur oop en is geskok om haar held by die deur te sien. Sy raak lief vir Altie die mens. Sy ge

Kenmerken

Artikelnummer9200000055153790
EAN9780620674485
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 5,28
Prijs België€ 5,28
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Leoni word groot bestellen bij snelkeus

Koop Leoni word groot van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 5,28, levering in Nederland · Morgen in huis.