Omschrijving
Sal Lisa en Jaques die lang pad na vergifnis kan stap en Jaques sy seun uiteindelik ontmoet? Lees hierdie aangrypende verhaal van tienerliefde en die pad na vergifnis. Lisa sug gefrustreerd. Die verkeer in Voortrekker weg is iets vreesliks die tyd van die oggend. Sy het Jacques by haar ma gaan aflaai. Hy bly by haar in die vakansies. Sy was juis effens laat vanoggend en toe raak sy en haar ma aan die gesels. Nou is sy heeltemal laat en boonop sit sy in ‘n hengse verkeersknoop vas. Sy haal diep asem en blaas dit stadig uit. Wat help dit sy jaag haarself op hol. Sy gaan nog steeds laat wees. Sy ontspan effens en draai die radio ‘n bietjie harder. Die verkeer skuif-skuif vorentoe. ‘n Liedjie speel op die radio. Dit ook nog, sug sy. Haar gedagtes dwaal terug, meer as tien jaar terug. Sy was se
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000084348552 |
|---|---|
| EAN | 9781370502967 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 3,52 |
| Prijs België | € 3,52 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Lang pad na vergifnis bestellen bij snelkeus
Koop Lang pad na vergifnis van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 3,52, levering in Nederland · Morgen in huis.