Omschrijving

Hierdie boek is saamgestel volgens die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Verdere Onderwys en Opleiding vir Landboubestuurspraktyke. Die doel van hierdie boek is om al die generiese aspekte van die Graad 12-landboubestuurspraktykekurrikulum beskikbaar te stel aan alle sekondêre skole wat die vak aanbied. Dit sal eksaminatore in staat stel om landwyd 'n eenvormige eksamen op te stel. 'n Behoefte aan hierdie boek is deur die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysvereniging (SALOV) geïdentifiseer en word ondersteun deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA). Die inhoud is saamgestel uit verskeie bronne - van die internet tot notas wat reeds jare lank by sekondêre en tersiêre instansies in gebruik is. Vir die afhandeling van die Praktiese Assesseringstaa

Kenmerken

Artikelnummer9300000032361130
EAN9781920707132
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 11,98
Prijs België€ 11,98
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Landboubestuurspraktyk bestellen bij snelkeus

Koop Landboubestuurspraktyk van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 11,98, levering in Nederland · Morgen in huis.