Omschrijving
#Kuberliefde - Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar opstandigheid wegsmelt. Hulle word onwetend in 'n kuber-web wat die passievolle liefde wat tussen hulle vlamvat tot op die uiterste toets vasgevang. BONUSKORTVERHAAL! Kleur vir die bleeksiel - Alita Steenkamp: Haar lewe is vasgevang in 'n eentonige sleurgang besef Francisca Swanepoel op 'n dag wanneer sy die aantreklike kunstenaar met sy blinkbruin oe en diep kuiltjies op die Gautrein raakloop. Kan hy kleur in haar lewe bring en haar oortuig om vir eens en altyd haar bolla los te maak?
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000123325928 |
|---|---|
| EAN | 9780799396584 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 1,99 |
| Prijs België | € 1,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel bestellen bij snelkeus
Koop #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 1,99, levering in Nederland · Morgen in huis.