Omschrijving
'N lekker lees boek vir voorskool maats. Vier stories waar daar 'n les is vir elke kleinding. Geniet die eeste bundel in die Kinderstories reeks. Kleuter wat peuter is 'n seuntjie wat oral wil ondersoek instel maar oral waar hy krap kry hy raas. Shipo en LIentjie is beste maats maar weens familie wat nie kan vrede maak met die vrienskap nie, tot iets gebeur wat almal bymekaar bring. Covid word mooi verduidelik en wat die reëls behels, so ook wat om te doen maatjies verstaan die virus met hierdie storie: Mamma hoekom is almal siek? Wimpie die wurm : Sukkel om veilig by die skool te kom.
Kenmerken
| Artikelnummer | 9300000058827956 |
|---|---|
| EAN | 1230005201525 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 2,94 |
| Prijs België | € 2,94 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Kinderstories 1 - Kinderstories bestellen bij snelkeus
Koop Kinderstories 1 - Kinderstories van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 2,94, levering in Nederland · Morgen in huis.