Omschrijving
Joey Justice, Misty Wilhite, Dexter Beck en Percival “King Louie” Washington. Vier mense – vriende en vennote van kollege dae af – wat die grootste sekuriteit firma in die stad beheer ... Justice Sekuriteit. Geïnspireer deur die trefferlied gesing deur Three Dog Night, stel hierdie storie die avonture van ‘n nie-so-heeltemal-by-die-boek sekuriteit firma voor. Hulle word gehuur deur ‘n promotor van ‘n honde skou, maar die werk lyk baie groter en gevaarliker as wat verwag is. Hulle word gehuur om sekuriteit te verskaf by die Swaargewig Boks Kampioenskap, wat uitdraai as die enigste kampioenskap in die wêreld sonder ‘n uitdager, danksy die humeur van een van die Justice Sekuriteit vennote. Hulle word deur die ouers van twee onskuldige tieners gehuur om uit te vind hoekom die tieners genadeloo
Kenmerken
| Artikelnummer | 9300000004589373 |
|---|---|
| EAN | 9781071551837 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 3,99 |
| Prijs België | € 3,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Justice Sekuriteit Avonture - Mamma Het Gesê Bly Tuis! bestellen bij snelkeus
Koop Justice Sekuriteit Avonture - Mamma Het Gesê Bly Tuis! van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 3,99, levering in Nederland · Morgen in huis.