Omschrijving
Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar deesdae meer onopgeloste moorde as wat die polisie kan hanteer, en Hinkel verdien goeie geld uit vryskutspeurwerk. Hy het net één voorwaarde: Hy werk alleen. Wanneer Hinkel en Janke Lofstat 'n toekenning ontvang vir hulle werk in die Filipe-saak, moet hulle per trein reis om die dinee in Kritterra te gaan bywoon. Maar dan vind hulle uit dat hulle 'n beknopte kompartement op die Silver Fox moet déél
Kenmerken
| Artikelnummer | 9300000017703750 |
|---|---|
| EAN | 1230004350750 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 1,95 |
| Prijs België | € 1,95 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Hink 10 - Dood op die trein bestellen bij snelkeus
Koop Hink 10 - Dood op die trein van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 1,95, levering in Nederland · Morgen in huis.