Omschrijving

Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met A skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met 'n gewilde country groep sing, A lekkende kraan en stukkende pyp regmaak, blomme rangskik en selfs kerkorrel speel. Daar is egter iets wat sy nie kan doen nie: om normaal op te tree as Kyle White in die vertrek is. Kyle het sy toekoms en sy loopbaan deeglik beplan. Hy is op pad San Francisco toe. Daar sal hy nie net die seun van 'n goewerneur wees nie, maar A talentvolle argitek in eie reg. Ridgeway is net A vinnige stop voor dan, maar die ongelooflike sexy kroegmeisie Stella maak gevoelens in hom wakker en krap sy planne deurmekaar.

Kenmerken

Artikelnummer9300000117222141
EAN9781776351763
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 4,99
Prijs België€ 4,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Harte - Hart van goud bestellen bij snelkeus

Koop Harte - Hart van goud van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 4,99, levering in Nederland · Morgen in huis.