Omschrijving

’n Ou joernaal wat die sleutel tot die geheim van ’n verbode liefde kan bied, word in die biblioteek op Stellenbosch ontdek en Diana Malan kan nie wag om dit te bestudeer nie. Sy doen navorsing oor die geheimsinnige vrou na wie die digter AA Sutherland in sy gedigte verwys en hoop om antwoorde in sy ou dagboek te vind. Dis net wat sy nodig het om haar PhD-tesis te voltooi en ’n pos by die universiteit los te slaan voordat Beryl Mankin haar kan voorspring. Maar daar is ’n probleem: die joernaal is baie broos en sal eers gerestoureer moet word. En boonop daag AA Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om ook die joernaal te sien sodat hy dit vir sy biografie van Sutherland kan gebruik. Terwyl Diana en Alex sy aan sy aan die joernaal werk, trek dié sterk, aantreklike

Kenmerken

Artikelnummer9200000057868111
EAN9780624076728
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 4,99
Prijs België€ 4,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Geheime liefde bestellen bij snelkeus

Koop Geheime liefde van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 4,99, levering in Nederland · Morgen in huis.