Omschrijving
Ons eerste ervaring saam met die “Riemlanders” begin duisende kilometers verder Noord in die Sahara woestyn Wes van Kaïro. Twee reuse aanvoerders het kragte gemeet naby El Alamein. Die bloed van duisende manskappe het diep in die dorre sand van Egipte ingetrek terwyl Montgomery stadig die oorhand begin kry het oor die geslepe Rommel. Die slag was van deurslaggewende belang en het gelei tot die ontrekking van die Duitsers uit Afrika. 'n Strategiese oorwinning, wat ongelukkig diep sielkundige wonde op die oorlewendes nagelaat het. Gedurende die “hel” in die woestyn was die Riemlanders daar – dag en nag soos die kanonne en bomme wat nooit opgehou het nie. Makkie neem ons tussen hulle tente, deur die loopgrawe en tot by die hospitaal van die Rooi Kruis. Die lewens van talle jong mans het in da
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000033648053 |
|---|---|
| EAN | 9780987016416 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 1,57 |
| Prijs België | € 1,57 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Gees van die Labrador bestellen bij snelkeus
Koop Gees van die Labrador van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 1,57, levering in Nederland · Morgen in huis.