Omschrijving

Dit is al 'n paar jaar wat vrede heers in Egipte na die invallers, die Hyksos, se juk afgegooi en hulle uit die land verdryf is. Jong Zasor, is nou die Farao en sy koningin is sy jeugliefde, Lapis, na sy vader weens swak gesondheid die heerskappy aan hom oorgegee het. Wanneer die vader van Zasor sterf is sy drie vroue in rou. Atonhotep se moeder en oom word deur soldate vermoor en hy moet vlug. Hy is nou die enigste kenner in die koninkryk van die Syvlak Sin. Hy ontmoet 'n vrou wat ook die aanleg het en hy begin haar leer. Sy is Na'eemah die koning se weduwee. Hy ontdek hy is die nuwe Farao se buite-egtelike oom, en die koning verhef hom tot 'n adellike. Nou kan hy met Na'eemah meng. Hulle staan voor die koninkryk se grootste uitdaging. Daar is 'n onwettige gebruiker van Sin. Dit hou niks

Kenmerken

Artikelnummer9300000074516878
EAN9781005052874
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 5,92
Prijs België€ 5,92
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Farao se Seun bestellen bij snelkeus

Koop Farao se Seun van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 5,92, levering in Nederland · Morgen in huis.