Omschrijving
Verlief en verlore op Marion is 'n verhaal propvol romanse en intrige. In Dwaalspoor na Kanaän weet die weduwee Niena Pistols die mense beskinder en vermy haar - dít nadat haar lieflingseun grusaam vermoor is. In Woestynpad van verlange vind Debbie Tredoux die loodgieter wat die badkamers in haar skoonouers se huis kom vernuwe, hoogs aantreklik. Sy is 'n weduwee, maar hy't g'n reg om skuins teen sy neus af na haar te kyk nie. Of het hul paaie al voorheen iewers gekruis?
Kenmerken
| Artikelnummer | 1001004011768437 |
|---|---|
| EAN | 9780624050261 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 11,99 |
| Prijs België | € 11,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Elza Rademeyer Omnibus 2 bestellen bij snelkeus
Koop Elza Rademeyer Omnibus 2 van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 11,99, levering in Nederland · Morgen in huis.