Omschrijving
Geen verhouding is altyd gemaklik en foutloos of sonder konflik nie. Dit is dikwels die andersheid van jou lewensmaat wat jou in die eerste plek na hom of haar aantrek. Maar later lei hierdie andersheid tot groot konflik. Ek en jy verskil hemelsbreed gee praktiese raad oor hoe om met hierdie verskille saam te leef en julle huwelik ten volle te geniet. Louise van Coller bespreek huwelike in vandag se realiteit, praat uitvoerig oor verskillende persoonlikheidstipes, verskillende agtergronde, die invloed van kinders op huwelike, konflik en konflikhantering. Bekende paartjies soos Corné en Justine Krige en Bobby en Annatjie van Jaarsveld se huwelike word as gevallestudies gebruik. Ek en jy verskil hemelsbreed is ’n boek vir jong-getroudes, ontnugterdes, leë-nessers, geskeides, getroudes met jo
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000033343824 |
|---|---|
| EAN | 9780796319067 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 9,99 |
| Prijs België | € 9,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Ek en jy verskil hemelsbreed bestellen bij snelkeus
Koop Ek en jy verskil hemelsbreed van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 9,99, levering in Nederland · Morgen in huis.