Omschrijving
EERGISTER en OORMôRE (KORTES) is ‘n treffende bundel Wetenskapfiksie (Fantasie?) verhale (Hou nog van die woord TOEKOMSFIKSIE selfs al gebeur sommiges van die verhale eintlik ver in die verlede) deur ANNICO VAN VUUREN met ‘n verbasende wye spektrum wat gedek word: Afgryse; Gewone en Tong-in-die-kies humor; Soeke na meer as wat die hede inhou; Subjektiewe vrae oor die wysheid van menslike optrede; ‘n Skrikwekkende beeld van dit wat g’n mens van weet nie; Misbruik; Kranksinnigheid wat net moet toeslaan en ou tema’s op ‘n nuwe deuntjie soos Frankenstein. EERGISTER bevat 12 Verhale: 1 Speldekop: Wat doen ‘n man as jou werk van jou verwag om ‘n kind te vermoor? 2 Ses teen Een: Tong in die kies Vlieënde Pierings en die ewige stryd tussen die geslagte: Staan enige man dan ooit ‘n kans teen die fy
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000059195076 |
|---|---|
| EAN | 1230001160482 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 3,26 |
| Prijs België | € 3,26 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
EERGISTER en OORMôRE bestellen bij snelkeus
Koop EERGISTER en OORMôRE van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 3,26, levering in Nederland · Morgen in huis.