Omschrijving

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL? Werk uit wat jy met jou lewe gaan doen, maak geld of sukkel, trou – of nie, kry kinders – of nie, koop ’n huis of huur ’n woonstel, kry ’n lening vir ’n nuwe kar of ry met ’n fiets wat kraak, vestig jouself in ’n middelklas woonbuurt of woon vir jare lank oorsee. As kind het ’n mens uitgesien daarna om “groot” te wees. Dan, skielik, moet jy keuses maak wat die kwaliteit van jou bestaan, selfs jou oorlewing, gaan affekteer vir die volgende paar dekades. En jy moet verantwoordelikheid neem nie net vir jou eie lewe nie, maar vir die gesondheid en welsyn van ander mense vir wie jy omgee. Die materiaal in hierdie bundel volg die soms deurmekaar proses van een wat gereken het dis sy plig om sy eie pad te vind as volwassene. WIE IS DIE SKRYWER? Gebore op 29 Junie 1971

Kenmerken

Artikelnummer9200000099991205
EAN9780463434017
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 6,10
Prijs België€ 6,10
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Die Volwasse Lewe bestellen bij snelkeus

Koop Die Volwasse Lewe van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 6,10, levering in Nederland · Morgen in huis.