Omschrijving
"Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie." Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw, 'n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde"oppasser", terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem 'n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.
Kenmerken
| Artikelnummer | 9300000005878993 |
|---|---|
| EAN | 9780796322197 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 10,99 |
| Prijs België | € 10,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Die verlore seun vannie Gaatjie bestellen bij snelkeus
Koop Die verlore seun vannie Gaatjie van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 10,99, levering in Nederland · Morgen in huis.