Omschrijving
In 2005 het Huisgenoot/YOU 'n artikel geplaas waarin Mariëtte Chippindall vertel het van die pad wat sy gestap het van 'n depressiewe, oorgewig vrou met 'n ongediagnoseerde skildklierprobleem na 'n Mevrou Suid-Afrika 2005-finalis. Die lesers se reaksie was oorweldigend: meer as 6 000 mense het Mariëtte geskakel binne die eerste drie weke nadat die artikel gepubliseer is. Dit was letterlik die hulpkreet van so baie mense met skildklierverwante probleme. En Mariëtte het besef dat sy afgekom het op iets waaroor so min van ons praat, maar waarmee so baie van ons saamleef ... iets wat gegroei het tot 'n stille epidemie. In hierdie boek vertel Mariëtte van die gebrek aan die regte inligting en gepaardgaande frustrasie, desperaatheid en hartseer wat sy ervaar het op haar pad terug na 'n gesonde s
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000006517868 |
|---|---|
| EAN | 9781770222397 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 5,99 |
| Prijs België | € 5,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Die stille epidemie bestellen bij snelkeus
Koop Die stille epidemie van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 5,99, levering in Nederland · Morgen in huis.