Omschrijving

Hierdie boek, Die Nuwe Afrikaanse Gids, is in 2020 nagesien en baie uitgebrei. Ouers, leerders, studente onderwysers, skrywers, almal ‒ hierdie is die boek waarvoor julle gewag het! Dis is nie 'n gewone taalgids nie. Dis ook 'n naslaanwerk met lang lyste inligting wat dikwels benodig word, taalreëls en baie nuttige algemene kennis. Die meeste taalinligting wat na gesoek word, is in hierdie omvattende bron te kry. Voorbeelde van onderwerpe in die eerste deel van die boek: verkleinwoorde, meervoude, manlik en vroulik, geslag, geluide van diere, die direkte en indirekte rede, samestellings, woordsoorte, afkortings, idiome en spreekwoorde, een woord vir baie, versamelname, tydsvorme, sinonieme, antonieme, en veel meer. Algemene kennis: die aarde, planete en dwergplanete, lande en hoofstede, vo

Kenmerken

Artikelnummer9300000017951078
EAN9781005811051
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 8,44
Prijs België€ 8,44
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids bestellen bij snelkeus

Koop Die Nuwe Afrikaanse Makrogids van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 8,44, levering in Nederland · Morgen in huis.