Omschrijving

Ondanks ’n ernstige breinbesering verlang Johan terug na sy beroep as prokureur en toe die kans kom, gryp hy dit met beide hande aan. Maar is alles soos dit voorkom? Al gou ontdek hy dat daar gevaarlike onderstrominge in die hofgebou is wat selfs sy eie lewe in gevaar stel. En wie is uiteindelik die lokvink, Johan, of die jong prokureur wat haar geheime met hom deel? Die Lokvink is ’n vervolg op Johan L. Smith se vorige treffer, Gesloopte Lugkastele, en vertel verder van sy stryd om ’n normale lewe te voer ná ’n amper noodlottige motorongeluk.

Kenmerken

Artikelnummer9300000027412944
EAN1230004552369
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 1,95
Prijs België€ 1,95
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Die Lokvink bestellen bij snelkeus

Koop Die Lokvink van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 1,95, levering in Nederland · Morgen in huis.