Omschrijving
Die evangelie van die water en die Gees is God se geregtigheid! Die woorde in hierdie boek sal u dorstige hart bevredig. Vandag se Christene gaan voort met hul lewens terwyl hulle geen werklike kennis dra van die oplossing van werklike sondes wat hulle daagliks pleeg. Weet u wat God se geregtigheid is? Ek vertrou dat u vir uself hierdie belangrik vraag sal vra, en in God se geregtigheid glo wat in hierdie boek geopenbaar word. God se geregtigheid was altyd binne die evangelie van die water en die Gees weggesteek. Maar soos 'n kosbare skat was dit vir 'n lang tyd van die oë van godsdienstige volgelinge weerhou. As gevolg het baie Christene op hulle eiegeregtigheid vertroue en in dit geroem, instede om in God se geregtigheid te glo. Daarvoor het Christen dogmas wat geen sin maak nie die oorh
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000106624552 |
|---|---|
| EAN | 1230003092446 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 3,14 |
| Prijs België | € 3,14 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word - Onse HEER Wie die Geregtigheid van God geword ( I ) bestellen bij snelkeus
Koop Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word - Onse HEER Wie die Geregtigheid van God geword ( I ) van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 3,14, levering in Nederland · Morgen in huis.