Omschrijving

DIE BUITER HOU WAG - DIE BUITER REEKS Lees gerus die opwindende verhale van ʼn man wat ’n merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word die Buiter genoem. Mense sien hom as die rykste edelman aan die Kaap, die oënskynlik ledige en verveelde graaf Jean De Moreaux. Daar is ook die mooi Rossouw-susters, Jacques, Pierre, Phillip en sy getroue staatmaker, Andre. Hierdie paar getroue vriende wat sy identiteit ken en hom nooit sal verraai nie, ken hom as ʼn onverskrokke waaghals wat ’n onuitblusbare regverdigheidsin het. Die publiek sien die geheimsinnige Buiter as ’n hoflike, adellike en kleurryke nagtelike ruiter. Hy is galant en word gevrees deur skurke. Tussen die hoë adellike kringe word hy hoog geag weens sy geld en status. In die nagtelike ure kom die Buiter uit die skaduwees. Dan het hy ’n s

Kenmerken

Artikelnummer9300000070675038
EAN9781928498780
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 8,82
Prijs België€ 8,82
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Die Buiter Reeks 8 - Die Buiter Hou Wag bestellen bij snelkeus

Koop Die Buiter Reeks 8 - Die Buiter Hou Wag van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 8,82, levering in Nederland · Morgen in huis.