Omschrijving
Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van "n Superrugby-span afgedank is. Maar toe sy Bulls-span op 19 Mei 2007 die eerste Suid-Afrikaanse span word om die Super-titel te wen, was die donker jare op Loftus Versfeld skielik vergete en Meyer oornag almal se ‘breier sonder gelyke". Want dis net daar – op die speelveld – dat afrigters en spelers beoordeel word. En tog vertel die telbord nooit die volle verhaal van hoe mense ‘oornag" sukses behaal het nie. Vir Meyer was dit "n strawwe reis van meer as 7 jaar – "n tydperk waarin hy beroepsrugby gedefinieer en verander het. En dit is leierskap. En leierskap is waaroor Die Baanbrekers gaan – mense wat "n sportsoort, "n bedryf of "n manier van dink en uiteindelik
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000027357314 |
|---|---|
| EAN | 9781868424191 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 7,99 |
| Prijs België | € 7,99 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Die Baan-Brekers bestellen bij snelkeus
Koop Die Baan-Brekers van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 7,99, levering in Nederland · Morgen in huis.