Omschrijving

Zahn se ouers is geskei toe sy en haar suster nog klein was, en haar pa het onlangs weer by hulle doen en late betrokke geraak. Hulle gaan vir die skoolvakansie kuier op ’n vakansieplaas in die Harkerville-woud, naby Plettenbergbaai, sodat hulle haar pa en sy nuwe vriendin, ’n juweliersware-ontwerper, beter kan leer ken. Die huis is spesiaal so gekies dat Zahn se perd, Brigadier, kon saamkom: Daar is stalle en ander perde en roetes vir uitritte in die bos in die omgewing. Sommer gou ontmoet Zahn twee plaaslike seuns wat haar saamnooi op ’n uitrit. Maar die oggend van die uitrit is dit mistig en reënerig, en Brigadier, wat die ooptes van Melkbosstrand gewoond is, is onrustig. Verder spook Sibella, die holistiese geneser wat in ’n kothuis op die plaas bly, se sydelingse opmerking oor naglope

Kenmerken

Artikelnummer9200000033803375
EAN9780624068310
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 6,99
Prijs België€ 6,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Brigadier en die raaiselponie bestellen bij snelkeus

Koop Brigadier en die raaiselponie van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 6,99, levering in Nederland · Morgen in huis.