Omschrijving

Irma Mulder is 'n joernalis by Tuis koerant in Nelspruit in die Laeveld en is onvergenoeg met die vervelige stories waarop haar redakteur haar uitstuur. Voor sy egter kan bedank, word sy vasgevang in 'n maalkolk van intriges en beland holderstebolder in bloed en modder. Intussen bekruip die onheil van haar verlede haar en sy is ontsenu oor die moontlikheid dat sy die oorsaak is van die onskuldige slagoffers se moorde. Sy is nie net die reeksmoordenaar se enigste kontak nie, maar ook sy troefkaart. Is Irma net deel van sy media-spel of mag sy dalk die finale slagoffer wees om sy spel te voltooi? Gaan Irma met behulp van die oorwerkte speurder, Hugo van Zyl, daarin slaag om die moordenaar vas te trek voor dit te laat is, of wag daar groter onheil op Irma in die Laeveld? Maria Prinsloo het ve

Kenmerken

Artikelnummer9300000119159905
EAN9781928530411
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 13,99
Prijs België€ 13,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Bloed en Modder 1 - Bloed en Modder bestellen bij snelkeus

Koop Bloed en Modder 1 - Bloed en Modder van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 13,99, levering in Nederland · Morgen in huis.