Omschrijving
Jana kan nie meer wag vir die beroemde prima ballerina wat hulle balletskool gaan besoek nie. Sy kom soek jong dansers om saam met 'n Russiese balletgeselskap in Die Neutekraker te dans. Sal Jana die rol van Clara kan losdans? Maar dan verdwyn haar spesiale gelukbringer-pointes spoorloos. Het katterige Katja weer iets daarmee te doen? Dan ontdek Jana die skelmstreke is baie groter as wat sy gedink het ...
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000034380250 |
|---|---|
| EAN | 9780799362183 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 4,33 |
| Prijs België | € 4,33 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
Balletklas: Towerskoene bestellen bij snelkeus
Koop Balletklas: Towerskoene van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 4,33, levering in Nederland · Morgen in huis.