Omschrijving
Dis die verhaal van die padvinder wat die pad huistoe gevind het. Ek het onlangs na my boekrak gestap om ’n sekere boek te soek toe my oog op my dagboek van weleer val, wat ek vir die soveelste keer deurgeblaai het. Maar hierdie keer het ek dit met ’n ander doel van die rak afgehaal en weer daarna gekyk. Hierdie verhaal is dié van my eie lewe as ’n verlore seun. Toe ek so deur die dagboek blaai, praat die Here met my oor die pad wat Hy met my in die ver land geloop het, totdat ek teruggekom het. Ek wil die leser saam met my neem waar ek as lid van die bemanning van ’n vragskip, die Riebeeck Castle, na Europa gereis het.
Kenmerken
| Artikelnummer | 9200000072426523 |
|---|---|
| EAN | 9781928372288 |
| Categorie | Digital Reading |
| Productgroep | Boeken |
| Segment | Textual/Printed/Reference Materials |
| Prijs Nederland | € 7,00 |
| Prijs België | € 7,00 |
| Verzendkosten NL | Gratis |
| Verzendkosten BE | Gratis |
| Levertijd Nederland | Morgen in huis |
| Levertijd België | Morgen in huis |
| Verkoper | Partner |
As 'n tiener padvat bestellen bij snelkeus
Koop As 'n tiener padvat van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 7,00, levering in Nederland · Morgen in huis.