Omschrijving

Liewe Here, ek verstaan nie. Help my. Verder as dit kom Katinka nie. N amper vier maande weet sy steeds nie wat om verder te bid nie. Dis lente in Somerset-Wes en oral om haar getuig blomme en bloeisels van nuwe lewe, maar Katinka se man, haar groot, sterk man is dood. Dit was Barend se droom om 'n huis te bou hoog teen die berg sodat hulle ver oor Valsbaai kan uitkyk. Want, het hy altyd ges dis waar hulle op hulle oudag kan sit en onthou. En nou's hy weg. Hoe bereken 'n mens so 'n verlies?Wanneer haar seun se veranderde gedrag uiteindelik tot haar deur- dring, is sy verslae en geskok. Hoe is dit moontlik dat sy nie weet wat in haar kind se lewe aangaan nie? Siebert se o het altyd geblink, hy't maklik gelag ... en nou herken sy skaars die nors skepsel op die bed. Waar begin sy? Wat doen 'n

Kenmerken

Artikelnummer9300000117221045
EAN9780639607146
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 12,86
Prijs België€ 12,86
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Arendsvlerke vir Siebert bestellen bij snelkeus

Koop Arendsvlerke vir Siebert van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 12,86, levering in Nederland · Morgen in huis.