Omschrijving

NA! n traumatiese ervaring met haar studieleier, is Marileen Kamstra se enigste liefde haar kwekery met die plante wat sy vertroetel vir haar navorsing. Boeke en blomme is meer as genoeg om haar besig te hou. Die tuin hou buitendien haar kop skoon en die skaduwees van die verlede kruip agter die struike weg. Die irriterende Groen Skerpioen Joubert De Wet kom soos n slang in haar paradys en jaag haar die harnas in met sy inspeksie en sy belangstelling in meer as haar plante. Sy wil hom so gou moontlik laat besef dat sy glad nie belangstel nie, maar Joubert het ander planne vir die mooie Marileen.

Kenmerken

Artikelnummer9300000117220944
EAN9780639605753
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 4,99
Prijs België€ 4,99
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

Amper Eden bestellen bij snelkeus

Koop Amper Eden van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 4,99, levering in Nederland · Morgen in huis.