Omschrijving

Hierdie Boek het ek geskryf, om mense bewus te maak dat ons Hemelse Vader vir ons lief is. Dat ons met Hom kan gesels soos met ‘n Pappa, en dat ons enige tyd van die dag of nag met Hom kan gesels. Deur elke dag met ‘n gebed te begin, wat ek hier geskryf het, kan jou dan inlei in ‘n lekker lang gesprek met ons Hemelse Vader. ‘n Gesprek kom van 2 kante af, en ‘n verhouding ook. Vra Hom ‘n vraag, en luister dan na die antwoord wat jy kry. Hy sal jou nooit sleg laat voel, of teen Sy Woord in die Bybel gaan nie. Indien jy nie seker is oor die antwoord nie, gaan gesels met jou Geestelike Vader of Moeder, Pastoor of Geestelike leier daaroor.

Kenmerken

Artikelnummer9300000057288911
EAN1230005196302
CategorieDigital Reading
ProductgroepBoeken
SegmentTextual/Printed/Reference Materials
Prijs Nederland€ 6,87
Prijs België€ 6,87
Verzendkosten NLGratis
Verzendkosten BEGratis
Levertijd NederlandMorgen in huis
Levertijd BelgiëMorgen in huis
VerkoperPartner

31 Dag Reeks 1 - Goeie Môre Pappa bestellen bij snelkeus

Koop 31 Dag Reeks 1 - Goeie Môre Pappa van Onbekend online in de categorie Digital Reading. Prijs € 6,87, levering in Nederland · Morgen in huis.